Die regering wil nou ANC oligarge skep. Die ANC is bewus dat hulle regime vinnig besig is om te val. Die enigste manier wat hulle het om soveel as moontlik mag te behou, is om soveel as moontlik staatshulpbronne oor te gee in die hande van partylojaliste en hulle familie.

Dit is presies wat met die ontbinding van die Sowjetunie in Rusland gebeur het.

Kyk gerus en indien u die video van waarde gevind het, deel met u vriende:
https://fb.watch/iZeDgB1jkj/
'n Positiewe boodskap oor Boere wat saamstaan, hoop, en 'n Volk wat nie breek nie, maar bou.

Dit is lekker vir my om vir die eerste keer saam met Tewie Wessels te werk, en regtig 'n verskil te kan maak in 'n Boer wat baie teespoed na 'n plaasaanval gehad het se lewe.

Ons praat gewoonlik ernstige aktuele sake en politieke analise op hierdie kanaal, maar dit is lekker vir my om vir 'n slag 'n positiewe boodskap met u te deel.

https://fb.watch/i-Z8XHqseV/
FILING_NOTICE_AND_AFFIDAVIT_OF_THE_PRELIMINARY_REPORT_OF_THE_PROVISIONAL.pdf
11.4 MB
Vir almal wat Louis Liebenberg se voorlopige likwidasie-hofstukke wil lees, hier is dit.
Net ter opdatering: Ek sien Louis Liebenberg voer nou aan in Whatsappkommunikasie dat die finansiele state in die hofstukke wat ek hieronder bespreek vervals is.

Advokaat Vaughn Victor het maandag al aan my bevestig dat hierdie finansiele state bekom is van Louis se eie regspan op grond van die hofbevel wat die likwidateurs uitgebreide regte en magte gee.

Dus, om dit eenvoudig te stel, beskuldig Louis Liebenberg sy eie regspan in effek van meineed.
NUUS VAN KARDINALE BELANG, VERSPREI ASSEBLIEF WYD:

Minister van finansies skeld Eskom kwyt van kritieke rekeningkundige verpligtinge wat daargestel was in 1999 om korrupsie te bekamp.

Kyk en deel asseblief die video hier:
https://fb.watch/jGfaKUcs1g/
Rob Hersov skryf in 'n ope brief aan John Steenhuisen dat hy besluit om die DA te verlaat. Die mees voordiehandligende keuse van politieke party na wie hy wil skuif, kan mens aflei uit sy brief uit, is die Vryheidfront Plus.

Kyk wat skryf hy oor die VF+ in sy ope brief (skermskoot aangeheg).

Wat is u opinie hieroor?

As u die volle brief wil lees, kliek gerus op die volgende skakel: https://www.biznews.com/undictated/2023/04/02/hersovs-dear-john-to-re-elected-da-leader-as-rob-heads-for-the-door#.ZDEAR-1TdKI.whatsapp
Onthou asseblief om die petisie teen Wim de Villiers se Nepotisme by Stellenbosh Universiteit te teken en met jou vriende te deel om ook te teken!
Dit sal die regspan se saak teen hom en hul mandaat baie sterker maak.

Deel asseblief die boodskap wyd op Whatsapp.

Kyk gerus my video daaroor vroeër vandag!
Willem Petzer

https://www.change.org/p/reject-nepotism-at-stellenbosch-university?fbclid=IwAR2xGDGokD1FCUEKa9O-kMlK89onXhKavIA5PlVwkMids5-Z0xilQPsFLcs
Kyk bietjie na perspektief:

Skole en die media het 'n baie misleidende manier van geskiedenis voorstel.


Ons word gereeld vertel van sogenaamde "antieke beskawings" soos die Machu Picchu van die Inca en die "Groot Zimbabwe." Daar word dan die illusie geskep dat hierdie "beskawings" ver voor hulle tyd was wat kultuur en tegnologie aanbetref. Die waarheid is egter dat beide die bogenoemde (wat ook verskyn op die derde en vierde foto) is in die 15e eeu gebou.

Die Trierer Dom (foto een en twee), in die Rynland is in die jaar 333 gebou.

Gee dit u nie geweldig baie perspektief op die werklike tydlyn van die geskiedenis nie?
Hoe ons 'n boer help wie se lewe in 'n plaasaanval vernietig is.

Help asseblief vir my en Tewie Wessels om hierdie oom te help om weer te kan hoor, nadat hy doof geslaan is.

U kan 'n betaling na my persoonlike Prokureur, Roelof Vorster, se trustrekening maak. Hy bestuur die fondse:

Vorsters Inc
FNB Tjek: 62218116508
Takkode: 250655
Verwysing: Petzer

U kan ook help deur hierdie video te deel!

https://fb.watch/kM4vAJhuq2/
2 Boeremeisies van Verkeerdevlei is toegesluit en aangekla nadat hulle veediewe vasgetrek het. Hulle sit in die tronk sedert Sondag, en hulle borgaansoek is more oggend in Brandfort.

Dit is al inligting wat ek teenswoordig tot my beskik het, maar ek sal verder ondersoek instel.

Ek sal my volle gewig ingooi om hulle te help.

Willem Petzer
1/8/2023
Direk nadat die dames van Verkeerdevlei vrygelaat is, het 'n paar 'protesteerders' buite begin om "kill the Boer" te sing.

'n Paar van die Boere het tot teen hulle gestap en hulle singery oorverdowend stillgeskree...
Een van die beweerde veediewe wat deur die meisies gearresteer is, staan nou lekker grootbek buite die hof en protesteer teen borgtog met sy "Black Lives Matter" bord.

Dis terwyl die dames nou al 3 dae toegesluit is, en die polisie hom skotvry laat loop het...
Ek verduidelik die hele saak in detail op my Facebook blad
Tewie het ook meer oor die saak op sy Telegram blad
Forwarded from Tewie Wessels
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
#boer #misdaad #plaasmoorde @Francois Van der Merwe Welgesê my vriend, die hof verigtinge in Brandfort is aan die gang, waar drie van ons Volksgenote vervolg deur boewe in polisiedrag
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Hero South African Boer from Randfontein sacrificed his life to save his wife, and his two little girls, aged 8 and 10.

Duwayne's story deserves to be told. We must not forget him. Silent, brothers, a man has passed.
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
South African Police continue the war on South African Farmers!
This is an extremely urgent and unplanned video.
ANOTHER farmer was arrested yesterday (8/8/2023) after he reported illegal mining activities on his property.
Watch the video for the full story:
These are the close family members of each of the 53 Farmers that were murdered in terror attacks in the last year in South Africa.

These are the Fathers, Mothers, Wives, Sons, and daughters of every farmer murdered this year.
2024/05/03 16:25:19
Back to Top
HTML Embed Code: